Shar Jackson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Shar Jackson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Sharisse Jackson
Geboorte 31 Augustus 1976 (1976-08-31) (42 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Shar Jackson (gebore 31 Augustus 1976) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Good Burger (1997) en Love & Basketball (2000), en in die televisiereekse My So-Called Life (1994) en Moesha (1996).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1997: Good Burger
  • 2000: Love & Basketball
  • 2009: The Fish
  • 2011: Blood Effects
  • A Polished Soul

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1994: My So-Called Life
  • 1996: Moesha
  • 1999: BET's Top 25 Countdown
  • 2005: Ex Wives Club
  • 2006: The Dr. Keith Ablow Show
  • 2007: Celebrity Rap Superstar
  • 2014: According to Him + Her
  • 2017: Over the Counter
  • 2018: #Still Got It

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2005: Dirty Famous
  • 2009: Tempted

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]