Sichuanchelys palatodentata

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Sichuanchelys palatodentata
Fossiel
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
(klade):
Familie:
Genus:
Sichuanchelys
Spesie:
S. palatodentata
Binomiale naam
Sichuanchelys palatodentata

Sichuanchelys palatodentata was 'n skilpad uit die Jura-tydperk wat steeds tande gehad het. 'n Fossiel van die skilpad is in die paleontologiese vindplek Wucaiwan in die Wes-Chinese provinsie Xinjiang ontdek en dateer 160 miljoen jaar terug. Hierdie vonds beteken dat skilpaaie hulle tande langer behou het as wat wetenskaplikes aanvanklik gedink het.[1] Sichuanchelys palatodentata is ongeveer 30 miljoen jaar jonger.

'n Verwante spesie is Mongolochelys efremovi wat 100 miljoen later in sentraal Asië geleef het. S. palatodentata is waarskynlik 'n vroeë verteenwoordiger van 'n groep skilpadagtiges wat lank in Asië oorleef het, moontlik tot die einde van die Kryt-tydperk.[2] Joyce et al. noem hierdie groep die Sichuanchelyidae, wat 'n sustergroep van die huidige Testudines is.[1]

Testudinata

Testudines
Pleurodira
Chelidae

.




Pelomedusidae

.


Podocnemididae

.





Cryptodira

.



Paracryptodira



Sechuanchelyidae



Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 A toothed turtle from the Late Jurassic of China and the global biogeographic history of turtles Walter G. Joyce, Márton Rabi, James M. Clark en Xing Xu BMC Evolutionary Biology (2016).
  2. "dolphnsix" (in Indonesies). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 November 2016.