Sint-Jans-Molenbeek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Sint-Jans-Molenbeek
Molenbeek-Saint-Jean
Brusel, Ninoofsestenweg.jpg

Kaart Wapen
Bruxelles-Capitale Molenbeek-Saint-Jean.svg
Blason Molenbeek Saint Jean.svg
Vlag
Molenbeek-Saint-Jean Belgium.svg
 Land Vlag van België België
 Gewes (deelstaat) Flag Belgium brussels.svg Brusselse Hoofstedelike Gewes
 Streek Drapeau ville de Bruxelles.png Brussel
 Koördinate 50°51′N 4°19′O / 50.850°N 4.317°O / 50.850; 4.317
 Oppervlak:  
 - Totaal 5,89 vk km
 Bevolking:  
 - Totaal (1 Januarie 2013) 93 893
 - Bevolkingsdigtheid 16 000/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 Burgemeester Françoise Schepmans (MR)
 Amptelike Webwerf www.molenbeek.irisnet.be
Die Chaussée de Gand / Steenweg op Gent

Sint-Jans-Molenbeek (Nederlands: [sɪnt ˈjɑns ˈmoːləmˌbeːk] of Molenbeek-Saint-Jean (Frans: [molənbek sɛ̃ ʒɑ̃]), kortweg Molenbeek, is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die Brusselse Hoofstedelike Gewes. Die munisipale gebied het 'n bevolking van sowat 95 000 in 2014 gehad en 'n oppervlakte van 5,89 km². Die amptelike tale is Nederlands en Frans, maar daar word ook Arabies gepraat.

Die munisipaliteit het 'n Moslemgemeenskap van ca. 25-30%, veral van Marokkaanse afkoms. Daar is groot sosiale probleme met hoë kriminaliteit en werkloosheid en min edukatiewe moontlikhede.[1] In 2016 het die munsipaliteit in die nuus gekom deurdat een van die terroriste van die aanslag in Parys, Salah Abdeslam, hom hier versteek het en hier in hegtenis geneem is.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) "citylab.com". 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]