Sjabloon:10 Year topicon
Voorkoms
Sjabloondokumentasie[sien] [wysig] [geskiedenis] [wis kasgeheue]
Hierdie sjabloon is nie leeg nie – dit plaas 'n klein ikoon regs bo op jou gebruikersblad om aan te dui jy werk al langer as 10 jaar op die Afrikaanse Wikipedia. Plaas dit op enige plek op jou gebruikersblad. Jou naam kom dan outomaties in die Kategorie:Lede van die Tienjaargemeenskap. Jy kan meer daaroor lees by Wikipedia:Tienjaargemeenskap.
Die bostaande dokumentasie is ingesluit vanaf Sjabloon:10 Year topicon/doc. (wysig | geskiedenis) Redigeerders kan eksperimenteer in hierdie sjabloon se sandput (skep | spieël) en toetsgevalle (skep) blaaie. Plaas asseblief kategorieë op die /doc-subbladsy. Subbladsye vir die sjabloon. |