Sjabloon:Lug
Hierdie sjabloon dui die lugkoördinate van ruimtevoorwerpe aan. Dis ’n kopie van die Wikipedia:WikiProject Geographical coordinates-sjablone. Dit las die woord "koördinate" en 'n klein foto vooraan by. As jy die koördinate alleen wil gebruik, gebruik die sjabloon {{Lug2}}.
Gebruik
[wysig bron]Die sjabloon het 8 parameters. Die eerste drie is die regte klimming (ure, minute en sekondes). Die vierde is die deklinasieteken (- vir negatief en + vir positief). Die volgende drie parameters is die deklinasie (grade, minute en sekondes). Daarna volg die afstand in ligjare, wat gebruik word om in te zoem. Die standaard- laaste parameter in sterrebeelde is die nommer 10.
Plaas hierdie sjabloon aan die einde van artikels.
- Voorbeeld
{{Lug|00|42|44.30|+|41|16|10|2360000}}
Dit lyk so:
Koördinate: 00h 42m 44.30s, +41° 16′ 10″
en dui ’n posisie aan van
- Regte klimming: 00h 42m 44,30s
- Deklinasie: +41º 16' 10"
- Afstand: 2 360 000 ligjare (723 500 parsek)
Die bostaande dokumentasie is ingesluit vanaf Sjabloon:Lug/doc. (wysig | geskiedenis) Redigeerders kan eksperimenteer in hierdie sjabloon se sandput (skep | spieël) en toetsgevalle (skep) blaaie. Plaas asseblief kategorieë op die /doc-subbladsy. Subbladsye vir die sjabloon. |