Sjabloon:Lug2
Hierdie sjabloon dui die lugkoördinate van ruimtevoorwerpe aan (sonder die woord koördinate). Dis ’n kopie van die Wikipedia:WikiProject Geographical coordinates-sjablone.
Gebruik
[wysig bron]Die sjabloon het 8 parameters. Die eerste drie is die regte klimming (ure, minute en sekondes). Die vierde is die deklinasieteken (- vir negatief en + vir positief). Die volgende drie parameters is die deklinasie (grade, minute en sekondes). Daarna volg die afstand in ligjare, wat gebruik word om in te zoem. Die standard- laaste parameter in sterrebeelde is die nommer 10.
Plaas hierdie sjabloon aan die einde van artikels.
- Voorbeeld
{{Lug2 |00|42|44.30 |+|41|16|10 |2360000 }}
Dit lyk so:
00h 42m 44.30s, +41° 16′ 10″
en dui ’n posisie aan van
- Regte klimming: 00h 42m 44,30s
- Deklinasie: +41º 16' 10"
- Afstand: 2 360 000 ligjare (723 500 parsek)
Vir 'n sjabloon wat so lyk:
Koördinate: 00h 42m 44.30s, +41° 16′ 10″
gebruik {{Lug}}
Die bostaande dokumentasie is ingesluit vanaf Sjabloon:Lug2/doc. (wysig | geskiedenis) Redigeerders kan eksperimenteer in hierdie sjabloon se sandput (skep | spieël) en toetsgevalle (skep) blaaie. Plaas asseblief kategorieë op die /doc-subbladsy. Subbladsye vir die sjabloon. |