Slag van Gazala

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Slag van Gazala
Deel van Tweede Wêreldoorlog
AfricaMap4.jpg
Die westelike woestyn tydens die Slag van Gazala
Datum 26 Mei–21 June 1942
Ligging Gazala, naby Tobroek, Libië
Resultaat Oorwinning deur die Spilmoondhede
Strydende partye
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Vlag van Indië Indië
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Frankryk Frankryk
Vlag van Pole Pole
Vlag van Nazi-Duitsland Nazi-Duitsland
Vlag van Italië Italië
Bevelvoerders
Vlag van Verenigde Koninkryk Claude Auchinleck
Vlag van Verenigde Koninkryk Neil Ritchie
Vlag van Nazi-Duitsland Erwin Rommel
Sterkte
110 000 soldate[1]
843 tenks[2]
90 000 soldate[1]
560 tenks[2]
Ongevalle
50 000 gesneuweldes, gewondes of gevangenes[3][4]
1 188 tenks vernietig[5]
3 360 gesneuweldes, gewondes of gevangenes
~400 tenks vernietig of beskadig

Die Slag van Gazala het plaasgevind tussen die Spilmoondhede en die Geallieerdes magte in Noord-Afrika tydens die Tweede Wêreldoorlog vanaf 26 Mei 1942 tot 21 Junie 1942 met die inname van Tobroek deur die Spilmoondhede. Generaal-Majoor Ritchie was in bevel van die Geallieerde magte en Erwin Rommel was in beheer van die Spilmoondhede.

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 Barr, p. 13
  2. 2,0 2,1 Carver, p. 167
  3. Barr, p. 16
  4. Ford, Ken. El Alamain 1942. Oxford: Osprey Publishing. ISBN 1-84176-867-7, p. 10
  5. Barr, p. 39

Bron[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Slag van Gazala (kategorie)
  • Verloor of verneder? Rapport 17 Junie 2012