Slim Burna
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Slim Burna | |
---|---|
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Gabriel Soprinye Halliday |
Gebore | 11 April 1988 Essex, Engeland |
Oorsprong | Port Harcourt, Rivers State, Nigerië |
Genres | Hip-hop, reggae, pop |
Beroep(e) | Sanger Kletskunstenaar Musiekprodusent |
Instrumente | Stem |
Jare aktief | 2009 – hede |
Etikette | Street Rhymes Entertainment |
Gabriel Soprinye Halliday (gebore 11 April 1988), beter bekend onder sy verhoognaam Slim Burna is 'n Nigeriese sanger, kletskunstenaar en musiekprodusent. Hy is gebore in Essex en het grootgeword in Port Harcourt, die hoofstad van Rivers State, Nigerië. Hy het in 2009 begin om musiek te maak en het sy eerste album, I'm on Fire, op 11 April 2013 vrygestel.[1][2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Port-Harcourt Musician, Slim Burna To Release New Mixtape "I'm on Fire"" (in Engels). leadership.ng. 27 Augustus 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 September 2018. Besoek op 21 Julie 2014.
- ↑ "Slim Burna pushes "I'm on fire" mixtape" (in Engels). Vanguardngr.com. 28 Februarie 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 September 2018. Besoek op 18 Oktober 2017.