Essex

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die ligging van Essex in Engeland.

Essex (uitgespreek /ˈɛsɨks/) is 'n graafskap in die suidooste van Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap het 'n bevolking van 1 712 200 in 2008 gehad, en sy hoofstad, Chelmsford, het 'n bevolking van sowat 120 000. Die naam beteken Oostelike Sakse en is soortgelyk aan Sussex (suidelike Sakse) en die voormalige graafskappe van Wessex (westelike Sakse) en Middlesex (middel Sakse).

Belangrike stede en dorpe[wysig]

Verwysings[wysig]