Smalblaarspeldekussing
Voorkoms
Smalblaarspeldekussing | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. lineare
|
Binomiale naam | |
Leucospermum lineare R.Br., 1810
| |
Sinonieme | |
Die smalblaarspeldekussing (Leucospermum lineare) is 'n blomdraende struik wat tot die Leucospermum genus hoort en deel vorm van die fynbos-bioom. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap waar dit voorkom van Bainskloof tot Jonkershoek. Die struik word tot 2 m groot en dra blomme van Julie tot Januarie.
In Engels staan dit as die Needle-leaf pincushion bekend en in Afrikaans ook as die assegaaibosspeldekussing.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Smalblaarspeldekussing.