Smolensk
Voorkoms
- Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Smolensk-oblast.
Smolensk Смоленск | |
---|---|
Stad | |
Die katedraal van Smolensk. | |
Die ligging van Smolensk-oblast in Rusland | |
Koördinate: 54°47′0″N 32°03′0″O / 54.78333°N 32.05000°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Smolensk-oblast |
Stigting | 863 |
Stadstatus | 863 |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | Jewgeni Pawlof |
Oppervlak | |
• Totaal | 166,3 km2 (64,2 vk. myl) |
Hoogte | 242 m (794 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 330 961 |
• Digtheid | 1 910/km2 (4 900/vk. myl) |
Tydsone | UTC+04:00 (MSK) |
Poskode | 214000–214040 |
Skakelkodes | 7 4812 |
Webwerf | admcity.smolensk.ru |
Smolensk (Russies: Смоленск [smʌˈlʲensk]) is die hoofstad van die Smolensk-oblast in Wes-Rusland. Volgens die 2014-sensus het die stad 'n bevolking van 330 961.