Snæfellsjökull
Voorkoms
Snæfellsjökull | |
---|---|
Ligging | Snæfellsnes, Wes-Ysland |
Hoogte | 1 446 meter bo seevlak |
Koördinate | 64°48′0″N 23°47′0″W / 64.80000°N 23.78333°W |
Laaste uitbarsting | 200 n.C. +- 150 jaar |
Eerste bestyging | 1754 |
Snæfellsjökull (letterlik "Sneeuberggletser") is 'n stratovulkaan in die westelike uithoek van die Yslandse skiereiland Snæfellsnes op 'n hoogte van 1 446 meter bo seevlak. Die bergspits is oorspronklik net Snæfell genoem, maar ter onderskeiding van twee gelyknamige berge is die Yslandse woord vir gletser, jökull, by sy naam gevoeg.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Snæfellsjökull.