Al-Hashr
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Soera 59)
الحشر Soera 59 van die Koran | ||
Klassifikasie | Medinees | |
In Arabies | Al-Hashr | |
Transliterasie | Al-Hasjr, Al-Gasjr | |
In Afrikaans | "Die Verbanning" | |
Deel | 28 | |
Ajat | 24 | |
Al-Hashr (Arabies: الحشر, "Die Verbanning") is die 59ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 24 ajat, of verse, en is vermoedelik in Medina aan Mohammed geopenbaar.
Opsomming
[wysig | wysig bron]Die naam van die soera kom uit vers 2, waar die woord "hashr" gebruik word om die verdrywing van die Joodse Banu Nadir-stam uit hulle huise te beskryf. Die soera noem in die laaste drie verse 15 Name van God in Islam.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Wherry, Elwood Morris (1896). A Complete Index to Sale's Text, Preliminary Discourse, and Notes. Londen: Kegan Paul, Trench, Trubner, and Co. Hierdie artikel bevat teks uit dié bron, wat in die publieke domein is.
Skakels
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.
Vorige soera: Al-Mujadilah |
Die Koran | Volgende soera: Al-Mumtahana |
Soera Al-Hashr | ||
---|---|---|
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114 |