Medina

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Medina
‏المدينة المنورة
Bagicemetry.JPG

Kaart Vlag
Medina, Saudi Arabia locator map.png
Flag of None.svg
Wapen
Coats of arms of None.svg
 Land Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië
 Provinsie Madinah
 Koördinate 24°28′00″N 39°36′00″O
 Gestig op 6de eeu v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 589 vk km
 Hoogte bo seevlak 608 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2006) 1 300 000
 - Bevolkingsdigtheid 2 207/vk km
 Tydsone UTC +3
 Burgemeester Abdulaziz Bin Majid
 Amptelike webwerf amana-md.gov.sa
Die Moskee van die profeet Mohammed

Medina (Arabies: ‏المدينة المنورة, ook Medina, die Verligte) is die tweede heiligste stad van die Islam en lê in Saoedi-Arabië. Medina het 'n bevolking van 1 300 000 in 2006 gehad en 'n oppervlakte van 589 km². Die Moskee van die Profeet in Medina is deel van die Hajj, die islamitiese bedevaart. Medina is een van die twee stede, waar Mohammed die Koran van Allah ontvang. Met die vlug van Mohammed uit Mekka in 622 begin die islamitiese kalender. In 632 sterf Mohammed in Medina. Tradisioneel is die stad vir nie-moslems gesluit.

Verwysings[wysig]

  • Medina (2008). Encyclopædia Britannica. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica.