Soest, Nederland
Voorkoms
Soest | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Nederland |
Provinsie | Utrecht |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 46,45 km² vk km |
Hoogte bo seevlak | 0 tot 20 m |
Bevolking: | |
- Totaal (1 Jan. 2010) | 45.732 |
- Bevolkingsdigtheid | 989 inw./km²/vk km |
Tydsone | UTC +1 |
- Somertyd | UTC +2 |
Amptelike webwerf | soest.nl |
Wikimedia Commons | Soest |
Soest is 'n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Utrecht en het sowat 46 000 inwoners (2010).
Herkoms van die naam Soest
[wysig | wysig bron]Die naam Soest (Zoys, Soyse, Suysen, Sose) beteken: op die grens van hoë en lae grond. Of dit kom van die nedersetting aan 'kant-oos'. Die oorsprong van die dorp lê ook aan die oostekant van Die Engh.