Soldeersel
Voorkoms
Soldeersel is 'n metaal allooi, met 'n lae smeltpunt, wat gebruik word om twee of meer metaaloppervalktes, met 'n hoër smeltpunt, aan mekaar vas te heg.
Verskillende Soorte Soldeersel
[wysig | wysig bron]Soldeersel is beskikbaar in verskeie vorms:
- Soldeerdraad
- Soldeerpasta
- Soldeerstawe
- Soldeerstrokies
- Soldeerblokkies
- Gevormde soldeersel
Gebruike
[wysig | wysig bron]Soldeersel word algemeen gebruik in die maak van juweliersware, ammunisie, elektronika, gebrandskilderde glas, metaal tuinmeubels, asook in loodgieterswerk.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronnelys
[wysig | wysig bron]- The Basics of Soldering (1993). Outeur: Armin Rahn. Uitgewer: Wiley-Interscience. ISBN 0-471-58471-1
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Solder Alloy Information Geargiveer 19 Julie 2011 op Wayback Machine
- How to Solder
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir soldeersel.