Southampton F.C.

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Southampton F.C.
Volle naam Southampton Football Club
Bynaam/me The Saints
Stigting 21 November 1885
Tuisveld The Dell (1898–2001)
St Mary's Stadion (2001–)
Kapasiteit 32 505
Voorsitter Ralph Krueger
Bestuurder Claude Puel
Liga Premier League
2014–15 7de posisie
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure
Southampton-spelers hou 'n spanpraatjie voor 'n wedstryd op St. Mary's Stadion.

Southampton Football Club is 'n Engelse sokkerspan in Southampton wat in die Premier League speel. Die klub is in 1885 as St. Mary's YMA gestig. Hulle speel hul tuiswedstyde op St. Mary's Stadion.