Gaan na inhoud

SpVgg Erkenschwick

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
SpVgg Erkenschwick

Volledige naam Spielvereingung 1916
Erkenschwick e.V.
Stigtingsdatum 9 Junie 1916
Tuisveld Stimberg,
Oer-Erkenschwick
Kapasiteit 20 000
Kompetisie Oberliga Wesfale

SpVgg Erkenschwick is 'n Duitse sokkerklub uit Oer-Erkenschwick in die deelstaat Noord-Rynland-Wesfale. In 1916 is die sportklub Sportverein Erkenschwick gestig en in 1918 is daar met Emscher-Lippe-Spielverband saamgesmelt om Sportfreunde Erkenschwick te vorm. In 1921 word daar weer saamgesmelt, hierdie keer met Turn- und Leichtathletikverein TV Erkenschwick om TuS 09 Erkenschwick te vorm. In 1922 het die klub se sokkerafdeling onafhanklik geraak en met die sokkerspelers van Blau-Weiss Oer saamgesmelt om SpVgg Erkenschwick te vorm.

Die klub het vanaf 1943 in die Gauliga Wesfale meegeding, destyds die hoogste vlak. Na die Tweede Wêreldoorlog het die span in die Oberliga Wes gespeel, wat weereens die hoogste vlak was.

In 1967 het die span die kwarteindstryd van die DFB-Pokal gehaal en met 1-3 teen FC Beiere München, die uiteindelike wenner, verloor.

Onlangse ligaposisionering

[wysig | wysig bron]
  • 1963-64 (IV) Verbandsliga Wesfale/NO 13de
  • 1964-65 (IV) Verbandsliga Wesfale/NO 1ste
  • 1965-66 (IV) Verbandsliga Wesfale/NO 2de
  • 1966-67 (IV) Verbandsliga Wesfale/NO 1ste
  • 1967-68 (IV) Verbandsliga Wesfale/NO 1ste
  • 1968-69 (IV) Verbandsliga Wesfale/NO 2de
  • 1969-70 (III) Regionalliga Wes 15de
  • 1970-71 (III) Regionalliga Wes 15de
  • 1971-72 (III) Regionalliga Wes 6de
  • 1972-73 (III) Regionalliga Wes 10de
  • 1973-74 (III) Regionalliga Wes 11de
  • 1974-75 (II) 2.Bundesliga Noord 16de
  • 1975-76 (II) 2.Bundesliga Noord 18de
  • 1976-77 (III) Amateurliga Wesfale 5de
  • 1977-78 (III) Amateurliga Wesfale 2de
  • 1978-79 (III) Am.Oberliga Wesfale 3de
  • 1979-80 (III) Am.Oberliga Wesfale 1ste
  • 1980-81 (II) 2.Bundesliga Noord 21ste
  • 1981-82 (III) Am.Oberliga Wesfale 3de
  • 1982-83 (III) Am.Oberliga Wesfale 10de
  • 1983-84 (III) Am.Oberliga Wesfale 7de
  • 1984-85 (III) Am.Oberliga Wesfale 10de
  • 1985-86 (III) Am.Oberliga Wesfale 7de
  • 1986-87 (III) Am.Oberliga Wesfale 1ste
  • 1987-88 (III) Am.Oberliga Wesfale 5de
  • 1988-89 (III) Am.Oberliga Wesfale 11de
  • 1989-90 (III) Am.Oberliga Wesfale 11de
  • 1990-91 (III) Am.Oberliga Wesfale 10de
  • 1991-92 (III) Am.Oberliga Wesfale 6de
  • 1992-93 (III) Am.Oberliga Wesfale 7de
  • 1993-94 (III) Am.Oberliga Wesfale 4de
  • 1994-95 (III) Regionalliga Wes/SW 11de
  • 1995-96 (III) Regionalliga Wes/SW 11de
  • 1996-97 (III) Regionalliga Wes/SW 13de
  • 1997-98 (III) Regionalliga Wes/SW 15de
  • 1998-99 (III) Regionalliga Wes/SW 16de
  • 1999-00 (IV) Oberliga Wesfale 15de
  • 2000-01 (V) Verbandsliga Wesfale/SW 2de
  • 2001-02 (V) Verbandsliga Wesfale/SW 5de
  • 2002-03 (V) Verbandsliga Wesfale-SW 6de
  • 2003-04 (V) Verbandsliga Wesfale-SW 1ste
  • 2004-05 (IV) Oberliga Wesfale 12de
  • 2005-06 (IV) Oberliga Wesfale 15de
  • 2006-07 (IV) Oberliga Wesfale 12de
  • 2007-08 (IV) Oberliga Wesfale

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Oberliga Wesfale 2007/08-seisoen

Rooiwit Ahlen II | DSC Arminia Bielefeld II | VfL Bochum II | SC Delbrück | SpVgg Erkenschwick
DJK Germania Gladbeck | FC Gütersloh 2000 | Hammer SpVg | SC 04 Westfalia Herne | SV Lippstadt 08 Sportvriende Lotte | SC Preußen Münster | SF Oestrich Iserlohn | FC Eintracht Rheine | FC Schalke 04 II SV Schermbeck | TSG Sprockhövel | SC Wiedenbrück 2000