Gaan na inhoud

Alicedale: Verskil tussen weergawes

87 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
}}
'''Alicedale''' is 'n spoorweg aansluiting in die [[Oos-Kaap]], [[Suid-Afrika]]. Dit is vernoem na mev. Alice Slessor (gebore Dale), die eggenote van die ingenieur in beheer van die konstruksie. Van hier swaai 'n takspoorlyn na [[Grahamstad]] vanaf die hoofspoorlyn tussen [[Johannesburg]] en [[Port Elizabeth]]. Die naaste twee dorpies is [[Riebeek-Oos]] en [[Paterson]] terwyl Grahamstad 45km oos lê. Die [[Boesmansrivier]] gaan naby Alicedale verby.
 
Daar is 'n puik 18-putjie gholfbaan by die Bushmanriver Sands Hotel.
 
==Sien ook==
[[Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap]]
 
[[en:Alicedale]]
[[ro:Alicedale]]
113 824

wysigings