Wysigings

Jump to navigation Jump to search
217 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
Bygewerk
[[Lêer:Oostzee.jpg|thumb|320px|DieLigging van die Botniese Golf in die Oossee.]]
[[Lêer:Bottniska viken.png|thumb|links|Kaart wat die Botniese Golf vertoon.]]
Die '''Botniese Golf''' ([[Fins]]: ''Pohjanlahti'', [[Sweeds]];: ''Botniska viken'') is die noordelikste gedeelte van die [[Oossee]]. Dit is geleë tussen [[Finland]] se weskus en [[Swede]] se ooskus. In die suide van die golf is die [[Åland|Åland-eilande]] en die [[Ålandsee]] geleë. Opmerklik van die seegebied is dat die [[soutvlak]] skerp daal na die Noorde. In die Suide is die water die gewone brak water van die Oossee, maar in die Noorde is die soutvlak so laag dat mens nie die [[sout]] in die water kan proe nie en baie varswatervisse daarin floreer.
 
Sommige historici meen dat die 9de eeuse [[Wiking]] Ottar van Hålogaland na die Botniese Golf verwys het, toe hy in sy reisverhale na die ''Cwensee'' ([[9de eeu]]) verwys het. Dit is ook moontlik dat die 15de eeuse Deense geograaf Claudius Claussön Swart se ''Mare Gotticus'' ([[15de eeu]]) na die Botniese Golf verwys.
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Geografie van Finland]]
[[Kategorie:Geografie van Swede]]
[[Kategorie:Oossee]]

Navigasie-keuseskerm