Gaan na inhoud

Heinrich Göring: Verskil tussen weergawes

Skakel
(→‎Bronne: Verbeter)
(Skakel)
'''Ernst Heinrich Göring''' ([[Emmerich]], [[31 Oktober]] [[1838]] - [[München]], [[7 Desember]] [[1913]]) was die eerste administrateur van Duits-[[Suidwes-Afrika]] en die vader van die [[Nazi]]-politikus [[Hermann Göring]].
 
Hy studeer in die regte in [[Bonn]]. Hy was soldaat in die Duitse oorlog van [[1866]] en in die Duits[[Frans-FranseDuitse oorlogOorlog]] van [[1870]] tot [[1871]].
 
Na die verkryging van Suidwes-Afrika as Duitse gebied, word Göring die eerste rykskommissaris van die nuwe gebied in Augustus [[1885]] deur [[Otto von Bismarck]] na [[Angra Pequena]], later [[Lüderitz]], gestuur. Sy setel het hy op [[Otjimbingwe]] gevestig na hy oorland na [[Okahandja]] gereis en verskeie verdrae met plaaslike hoofmanne gesluit het om hulle onder beskerming van die Duitse keiser te plaas.