1893
Voorkoms
1893 |
◄ | 18de eeu | ◄19de eeu► | 20ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1888 | 1889 | 1890 | 1891 | 1892 | ◄ 1893 ► | 1894 | 1895 | 1896 | 1897 | 1898 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1893 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Munch se "Skrik" 1893 | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1893 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 93ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 23 Februarie – Rudolf Diesel ontvang 'n patent vir die dieselenjin.
- 12 Junie – Giuseppe Sarto (later Pous Pius X) word kardinaal-priester van S. Bernardo alle Terme.
- 27 Junie – Val van die New York aandelebeurs.
- 30 Junie – Die Excelsior-diamant van 995 karaat word gevind in De Beers se myn in Jagersfontein.
- 3 Oktober – Die Eerste Matabele-oorlog breek uit.
- 4 Desember – Die Shangani-patrollie word deur die Matabeles uitgewis.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 12 Januarie – Hermann Göring, Duitse politieke en militêre leier († 1946)
- 22 Januarie – Conrad Veidt, Duitsgebore Amerikaanse filmakteur († 1943).
- 12 Februarie – Omar Bradley, Amerikaanse generaal († 1981).
- 4 Februarie – Raymond Dart, Australies-gebore Suid-Afrikaanse professor en een van die wêreld se voorste antropoloë († 1988).
- 8 Maart – Alfred Bitini Xuma, Suid-Afrikaanse leier, aktivis en ANC-president van 1940 tot 1949 († 1962).
- 16 Maart - Isobel Elsom, Engelse aktrise († 1981).
- 20 April – Joan Miró, Spaans-Katalaanse skilder († 1983).
- 20 April – Harold Lloyd, Amerikaanse akteur († 1971).
- 30 Junie – Walter Ulbricht, Oos-Duitse kommunistiese politikus († 1973).
- 15 Julie – Johannes Gerhardus Strijdom, Eerste Minister van Suid-Afrika († 1958).
- 17 Augustus – Mae West, Amerikaanse aktrise en draaiboekskrywer († 1980).
- 27 Augustus – Genl. Dan Pienaar, aanvoerder van die 1ste SA Divisie tydens die Tweede Wêreldoorlog († 1942).
- 5 November – Raymond Loewy, Frans-Amerikaanse nywerheidsontwerper († 1986).
- 26 Desember – Mao Zedong, Kommunistiese Chinese politikus en partyleier († 1976).
Sterftes
[wysig | wysig bron]- Februarie – Kreli, Xhosa opperhoof en seun van Hintsa (* 1818).
- 29 Maart – Klaas Waarzegger was die skrywersnaam van Louis Henri Meurant (* 1811).
- 20 April – Jan Viljoen, pionier, soldaat en jagter (* 1812).
- 17 Junie – Rutherford B. Hayes, 19de President van die Verenigde State (* 1822)
- 23 Junie – Sir Theophilus Shepstone, Suid-Afrikaanse staatsman ( * 1817).
- 6 Julie – Guy de Maupassant, Franse skrywer en joernalis (* 1850).
- 27 Julie – Alois Hugo Nellmapius, Suid-Afrikaanse sakeman, nyweraar en baanbrekerbewaringskundige (* 1847).
- 29 September – Thomas Bain, ingenieur en beroemde bergpasbouer (* 1830).
- 6 November – Pjotr Tsjaikofski, Russiese komponis (* 1840).
- 4 Desember – Allan Wilson, Rhodesiese soldaat (* 1856).