Verskil tussen weergawes van "Manchester United"

Jump to navigation Jump to search
k
geen wysigingsopsomming nie
(Span klere bygevoeg. Inligting bygevoeg. Infobox inligting opdateer.)
k
[[Lêer:Manchester The United trinity.jpg|thumb|links|[[George Best]], [[Denis Law]] en [[Bobby Charlton]].]]
 
'''Manchester United Football Club''' is 'n Engelse professionele klub, wat in [[Old Trafford]], [[Manchester]] gebaseer is. Hulle speel in die [[Engeland|Engelse]] [[Premier League]]. Manchester United is gestig as Newton Heath Lyr Football Club in 1878 en die klub het sy naam verander 1902. In 1910 het die klub verhuis na Old Trafford en is vandag een van die mees suksesvolle klubs in Engelse sokker.
 
Manchester United het die meeste ligatitels (20) van 'nenige Engelse klub, <ref>{{cite news |title=Manchester United win 11th FA Cup |url=http://www.cbc.ca/sports/story/2004/05/22/manchesterunited040522.html |publisher=CBC Sports (Canadian Broadcasting Corporation) |date=22 May 2004 |accessdate=24 June 2010 }}</ref> 'n gesamentlike rekord 11 FA Cups, vier League Cup’s, en 'n rekord-twintig FA Community Shields gewen. Die klub het ook drie Europese toernooie (een UEFA Cup Winners 'Cup, een UEFA Super Cup, een Intercontinental Cup) en een FIFA Klub Wêreldbeker gewen. In 1998-1999, het die klub 'n kontinentale trippel, van die Premier League, die FA Cup en die UEFA Champions League gewen.
 
Manchester United is die derde rykste sokkerklub in die wêreld vir 2011-12, in terme van inkomste, met 'n jaarlikse omset van €395 900 000, en die tweede mees waardevolle sportspan in 2013, ter waarde van $3 165 000 000.<ref>{{cite news |url=http://www.forbes.com/sites/kurtbadenhausen/2013/07/15/real-madrid-tops-the-worlds-most-valuable-sports-teams/
22

wysigings

Navigasie-keuseskerm