Verskil tussen weergawes van "Morfoloog"

Jump to navigation Jump to search
4 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
 
=== Jac Conradie ===
Hy het in 1975 as lektor by die [[Randse Afrikaanse Universiteit]] begin in die Departement Afrikaans en Nederlands. Sy vernaamste studies was in Taalgeskiedenis en Sintaksis. Hy is in 2002 tot professor bevorder en het in 2009 afgetree. Hy is tans nog steeds werksaam as ʼn navorser en gee deeltydse onderrig en studieleiding. Hy was ook die outeur en mede-outeur van verskeie boeke en het ook verskeie artikels geskryf. <ref>http://www.uj.ac.za/EN/Faculties/humanities/departments/afrikaans/Staff/Pages/ProfJacConradie.aspx</ref>
 
=== Meyer de Villiers (1913-1995) ===

Navigasie-keuseskerm