Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Mieliestronk"

Jump to navigation Jump to search
k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
: Dankie, manne. Na 53 somers op moederaarde het een ding geleer: ''ek kan nie verlede verander nie maar ek kan die toekoms help vorm!''. So sit nou al daardie energie in nuwe artikels, vertalings of wat ook al, Wikipedia stoom voort! Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 06:26, 17 Januarie 2015 (UTC)
 
::Jammer vir die uiting van my persoonlike vendetta teen supermaatskappye; ek verstaan die situasie nou beter. Ek het dan geen besware nie, dit was u eie keuse. Dit is net, as ek eers daardie AfPers-naam lees, raak ek skoon warm onder die kraag: hulle besit Kalahari.com, MultiChoice, PriceCheck, MNet, Supersport, DStv Online, MWeb, Media24 (en al sy koerante en tydskrifte onder hom), Paarlmedia, Jonathan Ball Publishers, NB Publishers (''Tafelberg'', ''Human & Rousseau'', ''Pharos'', ''Kwela'', ''Queillerie'', ''Lux Verbi'' ens.), 24.com, OLX (ja!), flipkart.com ens. Ek vra myself die vraag af hoeveel advertensies op MultiChoice mens al gebreinspoel ishet wat Naspers-verwant is (bv. Property24). Dit is waar aggressiewe kapitalisme heeltemal ontspoor. [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 13:37, 17 Januarie 2015 (UTC)
12 814

wysigings

Navigasie-keuseskerm