Verskil tussen weergawes van "Oostelike sterretjie"

Jump to navigation Jump to search
Verbeter
k (Foutiewe ISBN, replaced: ISBN 978-1-77007-928-7 → ISBN 978-1-77007-928-1 using AWB)
(Verbeter)
}}
 
Die '''Oostelike sterretjie''' (''Gelochelidon nilotica'') ook bekend as die '''Oostelike seeswael''', is 'n seldsame [[voël]] en somerswerwer na strandmere en kuswatermassas. Hulle soek soms kos in die aangrensende velde en rietplate. Die voël is 35 – 38 cm lank, 190 - 260 g groot met 'n vlerkspan van 1.0 - 1.1 m. In Engels staan die voël bekend as die ''Gull-billed Tern''.
 
Dit is die enigste [[spesie]] in die [[genus]] [[Gelochelidon]].

Navigasie-keuseskerm