Verskil tussen weergawes van "SN 1604"

Jump to navigation Jump to search
130 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
[[Lêer:Keplers supernova.jpg|duimnael|Saamgestelde beeld van die oorblyfsels van Kepler se ster.]]
 
'''SN 1604''' iswas 'n [[supernova]] (sterontploffingontploffende ster) wat in die jaar [[1604]] gesien is. Dit is in die [[Slangdraer (sterrebeeld)|Slangdraer-konstellasie]] (''Ophiuchus'') waargeneem. SN 1604 word soms '''Kepler se supernova''' of '''Kepler se ster''' genoem, aangesien [[Johannes Kepler]] dit bestudeer het. Dit is die laaste supernova in ons [[melkweg]] wat met die blote oog waargeneem kon word.<ref>[http://www.astro.rug.nl/~weygaert/InleidingStk2/onderwerpen/SNR.HTML Supernova Restanten], Rijksuniversiteit Groningen, Kapteyn Instituut</ref>
 
Die oggend van [[11 Oktober]] [[1604]] bring Brunowski, een van Johannes Kepler se assistente, die nuus dat hy die vorige aand 'n nuwe ster gesien het. Kepler wou niks hiervan weet nie, en die hemel het 'n week lank bewolk gebly, terwyl hy in sy ongeloof volhard het. [[Tycho Brahe]] het 'n in [[1572]] al 'n nuwe ster waargeneem, maar die "volmaaktheid" van die hemel was vir Kepler bewys genoeg dat dit nie moontlik kon wees nie.
SN 1604 was 'n [[Supernova#Tipe Ia|tipe Ia-supernova]] wat nie verder as 6 kiloparsecs of ongeveer 20&nbsp;000 ligjare van die Aarde voorkom het nie. Dit was met die blote oog sigbaar en was helderder as enige ander ster in die nagruim. Op sy helderste het dit 'n [[skynbare magnitude]] van −2,5 gehad. Vir meer as drie weke was dit selfs gedurende die dag sigbaar.
 
SN 1604 is later na Kepler vernoem, al was hy nie die eerste waarnemer daarvan nie, maar as gevolg van sy boek oor die onderwerp, ''De Stella Nova in Pede Serpentarii'' ("Die nuwe ster in Slangdraer se voet", Praag 1606). Die supernova is ook in Sjinese en Koreaanse bronne vermeld.<ref>Stephenson, F. Richard & Green, David A., ''Historical Supernovae and their Remnants'', Oxford, Clarendon Press, 2002, pp. 60-71.</ref>
 
Die oorblyfsels van hierdie supernova word vandag nog intensief deur sterrekundiges bestudeer om supernovas beter te verstaan.
Die supernova is ook in Sjinese en Koreaanse bronne vermeld.<ref>Stephenson, F. Richard & Green, David A., ''Historical Supernovae and their Remnants'', Oxford, Clarendon Press, 2002, pp. 60-71.</ref>
 
== Verwysings ==

Navigasie-keuseskerm