Verskil tussen weergawes van "Garnaal"

Jump to navigation Jump to search
293 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe bladsy geskep met '{{Taksoboks | name = Garnale | image = Heterocarpus ensifer.jpg | image_caption = ''Heterocarpus ensifer'' | regnum = Animalia | phylum = Arthropoda | subphylum =...')
 
 
'''Garnale''' is klein [[skaaldiere|kreefagtige]] [[dier]]e wat aan die [[orde (biologie)|orde]] van [[tienpotiges]] (''Decapoda'') behoort. Hulle kom wydverspreid oor die wêreld in beide vars- en seewater voor.
 
Garnale word deur mense as 'n voedselbron benut en word as 'n lekkerny beskou. Dit kan, byvoorbeeld, as [[garnaalkelkie]]s of garnalebroodjies (broodjies wat uitgehol en met garnale gevul is) opgedis word.
 
[[Lêer:Garnelen im Verkauf fcm.jpg|duimnael|links|Garnale vir menslike konsumpsie]]
 
== Eksterne skakels ==

Navigasie-keuseskerm