Verskil tussen weergawes van "Venray"

Jump to navigation Jump to search
172 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (→‎top: Wys nedersetting se koördinate)
k
 
'''Venray''' ([[Limburgs]]: ''Venroj'') is 'n dorp en [[munisipaliteit]] in die [[Nederland]]se provinsie [[Limburg, Nederland|Limburg]], wat grens aan die provinsie [[Noord-Brabant]] en aan die [[Maas]]-rivier, en wat grotendeels in die streek van [[Die Peel]] lê. Die munisipale gebied het sowat 43 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 146 km².
 
Die munisipaliteit is 'n belangrike plek vir geestelike gesondheid en logistiek. Die munisipaliteit huisves ook 'n Duitse weermaggrafplek (eerste en tweede wereldoorlog).
 
== Plekke ==
29

wysigings

Navigasie-keuseskerm