Roerdalen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Roerdalen
Munisipaliteit
Kolleg St. Ludwig
Kolleg St. Ludwig
Vlag van Roerdalen
Vlag
Wapen van Roerdalen
Wapen
Ligging van Roerdalen-munisipaliteit in Limburg
Ligging van Roerdalen-munisipaliteit in Limburg
Koördinate: 51°08′00″N 6°00′00″O / 51.13333°N 6.00000°O / 51.13333; 6.00000Koördinate: 51°08′00″N 6°00′00″O / 51.13333°N 6.00000°O / 51.13333; 6.00000
LandVlag van Nederland Nederland
ProvinsieFlag of Limburg.svg Limburg
Regering
 • BurgemeesterMonique de Boer-Beerta (VVD)
Oppervlak
 • Totaal88,65 km2 (34,23 vk. myl)
 • Land88,10 km2 (34,02 vk. myl)
 • Water0,55 km2 (0,21 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal21 081
 • Digtheid239/km2 (619/vk. m.)
Poskode
6060-6061, 6063, 6065, 6074-6075, 6077
Skakelkodes0475
Webwerfwww.roerdalen.nl

Roerdalen (Limburgs: Roerdale) is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat grens aan die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale. Die munisipale gebied het sowat 21 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 89 km².

Die munisipaliteit Roerdalen is in 1991 gestig en in 2007 saamgevoeg met die munisipaliteit Ambt Montfort.

Deur die munisipale gebied vloei die Roer-rivier, 'n syrivier van die Maas. Aan die grens met Duitsland lê die nasionale park De Meinweg.

Plekke[wysig | wysig bron]

Plekke in die munisipale gebied van Roerdalen:
Aan de Berg, Etsberg, Herkenbosch, Holst, Lerop, Melick, Montfort, Paarlo, Posterholt, Reutje, Sint Odiliënberg, Varst, Vlodrop, Vlodrop-Station en Zittard.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]


Limburg in the Netherlands.svg Munisipaliteite in Nederlands Limburg (31) Flag of Limburg.svg

Beek | Beekdaelen | Beesel | Bergen | Brunssum | Echt-Susteren | Eijsden-Margraten | Gennep | Gulpen-Wittem | Heerlen | Horst aan de Maas | Kerkrade | Landgraaf | Leudal | Maasgouw | Maastricht | Meerssen | Mook en Middelaar | Nederweert | Peel en Maas | Roerdalen | Roermond | Simpelveld | Sittard-Geleen | Stein | Vaals | Valkenburg aan de Geul | Venlo | Venray | Voerendaal | Weert