Beek (munisipaliteit)
Voorkoms
Beek | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Maastricht Aachen Airport | |
Ligging van Beek-munisipaliteit in Limburg | |
Koördinate: 50°56′00″N 5°48′00″O / 50.93333°N 5.80000°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Limburg |
Regering | |
• Burgemeester | Christine van Basten-Boddin (D66) |
Oppervlak | |
• Totaal | 21,0 km2 (8,1 vk. myl) |
• Land | 21,0 km2 (8,1 vk. myl) |
• Water | 0,0 km2 (0,0 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 16 442 |
• Digtheid | 783/km2 (2 028/vk. myl) |
Poskode | 6176, 6190-6199 |
Skakelkodes | 046 |
Webwerf | www.gemeentebeek.nl |
Beek (Limburgs: Baek) is 'n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het sowat 16 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 21 km². Die dorp Beek het sowat 9 000 inwoners (2005).
In hierdie munisipaliteit lê die Maastricht Aachen Airport (oue naam Vliegveld Beek).
Plekke
[wysig | wysig bron]Plekke in die munisipale gebied van Beek:
Beek, Genhout, Geverik, Hobbelrade, Hoeve, Kelmond, Looiwinkel, Maastricht Airport, Neerbeek, Oude Kerk en Spaubeek.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Beek. |