Gaan na inhoud

Ben Kruger: Verskil tussen weergawes

25 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Geboorte- en sterftejaarkategorieë bygevoeg)
No edit summary
 
== Biografie ==
Ben Kruger is op 25 Maart 1957 in [[Bothaville]] in die Vrystaat gebore. Sy pa was pastoor in die plaaslike AGS gemeente en sy ma 'n nooi van Bloemfontein. Op tweejarige ouderdom verhuis hulle na Kaapstad en op vierjarige ouderdom na Johannesburg waar hy sy skoolopleiding by die Hoër Seunskool Helpmekaar voltooi het.
 
Na skool het Kruger vir 18 maande diens in die [[Suid-Afrikaanse Vloot]] gedoen waarna hy sy BA[[B.A.-graad|B.A. (Drama)]] aan die [[Universiteit van Pretoria]] verwerf.
 
== Filmografie ==
113 652

wysigings