Verskil tussen weergawes van "X-straal"

Jump to navigation Jump to search
6 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
Uitleg van bronteks
(Uitleg van bronteks)
Die term '''röntgenstrale''', wat soms daarvoor gebruik word, is genoem na [[Wilhelm Röntgen]],<ref>{{Cite web |title=X-Rays |url=http://missionscience.nasa.gov/ems/11_xrays.html |publisher=Nasa |accessdate=7 November 2012}}</ref> wat gewoonlik die krediet daarvoor kry dat hy dit ontdek het; hy het dit "X-strale" genoem om ’n onbekende soort straal aan te dui.<ref name="squires">Novelline, Robert (1997). ''Squire's Fundamentals of Radiology''. Harvard University Press. 5de uitg. ISBN 0-674-83339-2.</ref>
 
== Gebruike ==
X-strale met ’n hoë [[foton]]energie (bo 5-10&nbsp;keV; ’n golflengte onder 0,2-0,1&nbsp;nm) word "harde X-strale" genoem, en dié met ’n lae energie "sagte X-strale".<ref name="Attwood">{{Cite book |author= David Attwood |title= Soft X-rays and extreme ultraviolet radiation |publisher= Cambridge University |year= 1999 |isbn= 978-0-521-65214-8 |url= http://ast.coe.berkeley.edu/sxreuv/ |page= 2}}</ref> Vanweë die deurdringingsvermoë van harde X-strale word hulle algemeen gebruik om die binnekant van voorwerpe te sien, byvoorbeeld in mediese [[radiografie]] en [[lughawe]]sekuriteit. Die term "X-straal" word algemeen gebruik vir ’n radiografiese beeld asook vir die metode self.
 
{{Verwysings}}
 
== Ekstra bron ==
* ''Dokter in die huis'', dr. [[Jan van Elfen]], 1993 ISBN 0 624 03234 5
 
== Eksterne skakels ==
* [http://www.rtstudents.com/x-rays/broken-humerus-xray.htm Radiografie: ’n gebreekte humerus]
* [https://web.archive.org/web/20070810063814/http://www.iuk.edu/~koalhe/img/Equipment/xray.jpg Foto van ’n X-straalmasjien]
402 080

wysigings

Navigasie-keuseskerm