Verskil tussen weergawes van "Peter Joseph Lenné"

Jump to navigation Jump to search
Geen grootteverandering nie ,  2 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
Etiket: 2017-bronwysiging
 
'n Tipiese kenmerk van sy landskapstuine was die veelvuldige siglyne waardeur hy veral in Potsdam die verskillende tuine opties met mekaar verbind en hul geboue in die kollig geplaas het. Die siglyne is as uitgangspunt vir die aanlê van kronkelende paaie en tuinareas gebruik waarby die laasgenoemdes met eksotiese plante geaksentueer is.
 
Lenné se werk as landskapsargitek vorm 'n belangrike deel van die Berlyns-Potsdamse kultuurlandskap wat vanuit die Poue-eiland (''Pfaueninsel'') tot by die stad Werder aan die Havelrivier strek. Die hele landskap is in [[1990]] deur [[UNESCOUnesco]] tot [[wêrelderfenisgebied]] verklaar.
 
{{Normdata}}

Navigasie-keuseskerm