Verskil tussen weergawes van "Soutpansberg"

Jump to navigation Jump to search
k
thumb → duimnael
k
k (thumb → duimnael)
[[Lêer:Soutpansberg.jpg|thumbduimnael|regs|300px|'n Voetslaanroete in die Soutpansberg.]]
[[Lêer:Hanglip.jpg|thumbduimnael|regs|300px|Hanglip en radarstasie in die sentrale Soutpansberg, soos vanaf Louis Trichardt gesien. Op 1719 m is dit 700 m hoër as die dorp en een van die bergreeks se opvallende hoogtes. Vlamdorings groei op die voorgrond.]]
 
Die '''Soutpansberg''' is 'n bergreeks in die noordelike deel van [[Suid-Afrika]] in die [[Limpopo]]provinsie. Die bergreeks is ongeveer 130 km lank en strek in 'n oos/wes rigting. Die naam kom van die soutpanne wat die [[Voortrekkers]] daar ontdek het. Die hoogste piek is Lajuma (1753 m). [[Louis Trichardt, Limpopo|Louis Trichardt]] is net suid van die berg en die [[N1]] nasionale pad kruis die berg hier deur [[Wyliespoort]]. Die 70 m hoë [[Lajumawaterval]] is ook in die berg.
400 691

wysigings

Navigasie-keuseskerm