Jump to content

Heinrich Göring: Verskil tussen weergawes

7 grepe bygevoeg ,  15 jaar gelede
k
interne skakels
No edit summary
k (interne skakels)
Hy het die eerste reservaat vir die [[San]], destyds [[Boesman]]s genoem, opgerig omdat hulle deur die kolonialiste en swart volkere erg vervolg en afgemaai is.
 
In Augustus [[1890]] verlaat hy Suidwes-Afrika en word konsul in [[Haïti]]. Sy seun, veldmaarskalk Hermann Göring, is in [[1893]] gebore terwyl sy vader met tuisverlof was en het wêreldwye berugtheid verwerf as stigter van die [[Gestapo]] voor die [[Tweede Wêreldoorlog]] en die uitvinder van die [[konsentrasiekampe]] waarin miljoen [[Jode]], [[gay]]s, sigeuners en ander ongewenste mense uitgewis is.
 
==Bronne==
24 762

wysigings