Verskil tussen weergawes van "Bespreking:Pedro Sánchez"

Jump to navigation Jump to search
{{ping|Jcwf}} enwiki gebruik die term ''prime minister'' en nlwiki gebruik ''premier''. Waarom gebruik ons juis ''president''? – [[Gebruiker:K175|K175]] ([[Gebruikerbespreking:K175|gesels met my]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|my bydraes]]) 19:18, 27 Julie 2019 (UTC)
 
:In Spaans word hy ''presidente'' genoem wat in Engels ''chairman'' kan wees of ''president''. Die funksie is nogtans dieselfde as die Engelse PM, want hulle het ook 'n koning. [[Gebruiker:Jcwf|Jcwf]] ([[Gebruikerbespreking:Jcwf|kontak]]) 22:26, 29 Julie 2019 (UTC)
22 781

wysigings

Navigasie-keuseskerm