Verskil tussen weergawes van "Grondboontjie"

Jump to navigation Jump to search
18 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Peanut 9417.jpg|duimnael|links|250px|'n Grondboontjieplant met grondboontjies]]
 
Die '''grondboontjie''' (''Arachis hypogaea'') is 'n [[spesie]] in die ertjiefamilie ''[[Fabaceae]]'' [[Inheemse plant|inheems]] aan [[Suid-Amerika]]. Dit is 'n eenjarige kruidagtige[[kruid]]agtige plant wat tot tussen 30 en 50&nbsp;cm hoog groei. Die [[blaar|blare]] is afwisselend gerangskik, veervormig met vier "blaartjies" <!-- ek het die standaardnaam vergeet, korrigeer asseblief--> (twee teenoorstaande pare; met geen eindblaartjie nie), en elke "blaartjie" is 1 tot 7&nbsp;cm lank en 1 tot 3&nbsp;cm breed. Die vorm van die [[blom]] van die plant is tipies aan ander plante in die ertjiefamilie, 2 tot 4&nbsp;cm wyd, met [[geel]] en [[rooi]] are. Na [[bestuiwing]] ontwikkel die [[vrug]] in 'n peul van 3 tot 7&nbsp;cm lank en bevat 2 tot 3 (in uitsonderlike gevalle 1 of 4) [[saad|sade]], wat dan hul weg ondergrond baan om ryp te word.
 
Alhoewel dit in die kookkuns as 'n neut gesien word, is die vrug van die grondboontjie [[plantkunde|botanies]]gesproke 'n houtagtige peul en tegniesgesproke <u>nie</u> 'n neut nie, soos met die Engelse benaming van ''peanut''. In hierdie aspek is die Afrikaanse benaming tegniesgesproke korrek, deurdat daarna verwys word as 'n ''boon'' en nie 'n neut nie.
 
Alternatiewe [[Engelse taal|Engelse]] benaminge is ''groundnuts'', ''earthnuts'', ''goobers'', ''goober peas'', ''pinders'', ''manila nuts'' en ''monkey nuts'' (die laasgenoemdes verwys gewoonlik na die hele peul en nie net na die sade nie.) [[Nederlands]]e benaminge is ''apennootjes'', ''aardnoten'', of ''pinda's''.
 
== Sien ook ==
92 206

wysigings

Navigasie-keuseskerm