Fabaceae
Voorkoms
Fabaceae | |
---|---|
Pueraria lobata | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae Lindl. |
Tipegenus | |
Faba Mill.
| |
Subfamilies | |
Verspreiding |
Fabaceae, ook bekend as Leguminosae, is die peuldraende familie wat hoort tot die orde Fabales. Dit is een van die grootste en ekonomies belangrikste families. Spesies van die familie kom oor die hele wêreld voor. Die familie word in drie sub-families verdeel: die akasias, Mimosoideae; die kassias, Caesalpinioideae en die ertjies, Papilionoideae.
Sub-familie: Mimosoideae
[wysig | wysig bron]Dit sluit genera in soos:
Sub-familie: Caesalpinioideae
[wysig | wysig bron]Dit sluit genera in soos:
- Bauhinia
- Brachystegia
- Burkea
- Cassia
- Colophospermum
- Erythrophleum
- Guibourtia
- Parkinsonia
- Peltophorum
- Schotia
- Senegalia
Sub-familie: Papilionoideae
[wysig | wysig bron]Dit sluit genera in soos:
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Fabaceae. |
Bron
[wysig | wysig bron]- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8