Verskil tussen weergawes van "Verdrag van Portsmouth"

Jump to navigation Jump to search
k
geen wysigingsopsomming nie
k
Etiket: 2017-bronwysiging
k
Etiket: 2017-bronwysiging
[[Lêer:Japan Russia Treaty of Peace 5 September 1905.jpg|duimnael|Die Russies-Japannese vredesooreenkoms,<br /><small>Foto geneem in die argief van die Japannese Departement van Buitelandse Sake</small>]]
Met die '''Verdrag van Portsmouth''', wat op [[5 September]] [[1905]] op die Amerikaanse Vlootwerf Portsmouth in Kittery in die deelstaat [[Maine]] onderteken is, is die Russies-Japannese Oorlog van 1904−1905 formeel beëindig. Onderhandelinge tussen die [[Rusland|Russiese Tsareryk]] en die [[Japan|Keiserryk Japan]] het tussen 6 en 30 Augustus plaasgevind waarby die Amerikaanse president [[Theodore Roosevelt]] as bemiddelaar opgetree het. Vir sy suksesvolle bemiddeling is die [[Nobelprys vir Vrede]] van 1906 aan Roosevelt toegeken. Hy was die eerste Amerikaanse president wat die prys ontvang het.
 

Navigasie-keuseskerm