Verskil tussen weergawes van "Hannes Alfvén"

Jump to navigation Jump to search
184 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
}}
 
'''Hannes Olof Gösta Alfvén''' (* [[30 Mei]] [[1908]], [[Norrköping]], [[Swede]] – † [[2 April]] [[1995]], [[Djursholm]], Swede) was 'n Sweedse [[Plasma (fisika)|plasmafisikus]] en wenner van die [[Nobelprys vir fisika]] in 1970 (saam met [[Louis Néel]]) vir sy werk rakende [[magnetohidrodinamika]].<ref>{{en}} {{cite web | title = The Nobel Prize in Physics 1970 | publisher = Nobelprize.org | url = https://www.nobelprize.org/nobel_prizes/physics/laureates/1970/index.html |accessdateaccess-date=8 Oktober 2017 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20180617142334/https://www.nobelprize.org/nobel_prizes/physics/laureates/1970/index.html |archive-date=17 Junie 2018 |url-status=live|df=dmy-all}}</ref> Hy is oorspronklik opgelei as 'n swaarstroom [[elektriese ingenieur]], maar het later geskuif na die onderwys en navorsing op die gebied van plasmafisika. Alfvén het vele bydraes tot plasmafisika gelewer, insluitend teorieë wat die gedrag van [[aurora (astronomie)|auroras]] beskryf, die [[Van Allen-stralingsgordel]]s, die effek van [[geomagnetiese storm|magnetiese storms]] op die [[aarde se magnetiese veld]], die aarde se [[magnetosfeer]] en die dinamika van plasmas in die [[melkweg]].
 
== Biografie ==
411 783

wysigings

Navigasie-keuseskerm