Verskil tussen weergawes van "Skakelaar"

Jump to navigation Jump to search
125 grepe bygevoeg ,  12 jaar gelede
Kontakbons is ook 'n algemene probleem met meganiese skakelaars en [[relê|relê-skakelaars]]. Skakelaar- en relê-kontakte word gewoonlik van veerkragtige metale gemaak wat deur 'n aandrywer gedwing word om kontak te maak. Wanneer die kontakte mekaar tref, veroorsaak hulle momentum en elastisiteit dat hulle van mekaar af wegbons. Die resultaat is 'n vinnig pulsende elektriese stroom eerder as 'n skoon oorgang vanaf die geen stroom- tot die volstroomtoestand nie. Die golfvorm word dan veder verander deur die parasitiese [[induktansie]] en [[kapasitansie]] in die skakelaar en bedrading wat lei tot 'n reeks gedempte [[sinusoïdaal|sinusoïdale]] [[ossilasie]]s. Hierde verskynsel is gewoonlik nie merkbaar in gewone wisselstroombane, waar die bons te vinnig gebeur om die meeste toerusting te beïnvloed nie. Dit veroorsaak egter wel probleme in [[analoë elektronika|analoë-]] en [[logiese stroombaan|logiese stroombane]] wat nie ontwerp is om ossilerende spannings te hanteer nie.
 
[[Sekwensiële logika|Sekwensiële digitale logiese stroombane]] is veral vatbaar vir kontakbons. Die spanningsgolfvorm wat deur wat deurdie skakelaarbons geskep word voldoen nie aan die amplitude- en tydsreëlingspesifikasies vir die logiese stroombane nie. Die resultaat is dat die stroombaan mag faal as gevolg van probleme soos [[metastabiliteit in elektronika|metastabiliteit]], [[resiestoestand]]e, [[uitskotpols]]e en [[wanfunksie]]s.
<!-- Moet nog vertaal word
 
Daar is 'n aantal tegnieke wat gebruik word om skakelaarbons te verminder. Die tegnieke kan breedweg verdeel word in tydsgebaseerde tegnieke en [[histerese]] gebaseerde tegnieke.
[[Sequential logic|Sequential digital logic circuits]] are particularly vulnerable to contact bounce. The voltage waveform produced by switch bounce usually violates the amplitude and timing specifications of the logic circuit. The result is that the circuit may fail, due to problems such as [[Metastability in electronics|metastability]], [[race condition]]s, [[runt pulse]]s and [[glitch]]es.
 
=== Tydsgebaseerde tegnieke ===
There are a number of techniques for debouncing (mitigating the effects of switch bounce). They can be split into timing based techniques and [[Hysteresis]] based techniques.
Tydsgebaseerde tegnieke maak staat op die byvoeging van voldoende vertragings in die stelsel sodat die bons geïgnoreer kan word. Die groot voordeel van sulke tegnieke vereis nie enige spesiale ontwerpe aan die skakelaarkant nie en is daarom oor die algemeen goedkoper. Vir goeie werkverrigting moet hulle ontwerp word om by die skakelaar aan te pas (te veel vertraging en die stelsel is onnodig stadig en te min vertraging sal die bons nie uitgeskakel word nie).
 
<!-- Moet nog vertaal word
===Timing based===
Timing based techniques rely on adding sufficient delays that the extra transitions introduced by bounce are ignored. Their big advantage is they do not require any special design on the switch side and so are generally cheaper. However for good performance they must be designed to suit the switch (too much delay and the response will be needlessly sluggish, too little and bounce will not be eliminated).
 
====Resistor/Capacitor====
8 945

wysigings

Navigasie-keuseskerm