Verskil tussen weergawes van "George-museum"

Jump to navigation Jump to search
138 grepe bygevoeg ,  2 maande gelede
Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8
k (+ Prent & Commons)
(Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8)
 
 
== Uitstallings ==
Die George-museum poog om die gemeenskap bewus te maak van hul kultuur en geskiedenis, en om benewens 'n beter begrip te kweek van hul omgewing deur die uitstallings van die museum. Die museum versamel en stal voorwerpe uit wat verband hou met die kulturele geskiedenis van George en die omgewing daarvan, vanaf die ontstaan van die dorp as 'n V.O.C.-buitepos. Die buitepos het gou die middelpunt geword van 'n florerende houtindustrie. Die museum se hooftema, die "Inheemse bos-en houtbedryf van die Suid-Kaap" fokus op die Suid-Kaapse inheemse houtbedryf en die rol wat hierdie nywerheid gespeel het in die geskiedenis van die dorp.<ref name="archivalplatform">http://www.archivalplatform.org/blog/entry/the_george/ {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20140415071014/http://www.archivalplatform.org/blog/entry/the_george/ |date=15 April 2014 }}.</ref> Die Houttema is uniek in die sin dat geen ander Suid-Kaapse museum die houttema as hooftema het nie.
 
=== Buitelug-kompleks: Houtnywerheidsuitstallings ===
15 535

wysigings

Navigasie-keuseskerm