Verskil tussen weergawes van "N9 (Suid-Afrika)"

Jump to navigation Jump to search
497 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
 
==Groot Karoo==
In die Groot-Karoo is die volgende 70km lank en reguit alvorens die pad weer as 'n verbypad om [[Aberdeen]] gaan. Die volgende 55km na [[GraagGraaf-Reinet]] is plat en reguit. Hier kan die reisiger gerus stop; die dorp bied vele besienswaardighede met 'n lang geskiedenis. Tegnies is die reisiger nou in die [[Kamdebo]].
 
==Noord van Graaf-Reinet==
Die pad hou noordoos, en klim geleidelik. Na ongeveer 30km gaan die pad deur [[Naudebergpas]] gevold deur [[Lootsbergpas]]. Hierdie pas is berig vir die feit dat hy gereëld in die winter toesneeu. Net voor die N9 [[Middelburg]] bereik sluit die [[N10 (Suid-Afrika)|N10]] by die N9 aan. Dan is die reisiger in Middelburg.
 
 
{saadjie}}

Navigasie-keuseskerm