Verskil tussen weergawes van "Grondboontjie"

Jump to navigation Jump to search
412 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (r2.7.1) (robot Bygevoeg: su:Suuk)
{{taxobox
[[Beeld:Peanut 9417.jpg|thumb|right|250px|'n Grondboontjieplant met grondboontjies]]
|name = Grondboontjie
|image = Koeh-163.jpg
|regnum = [[Plant]]ae
|unranked_divisio = [[Angiosperms]]
|unranked_classis = [[Eudicots]]
|unranked_ordo = [[Rosids]]
|ordo = [[Fabales]]
|familia = [[Fabaceae]]
|subfamilia = [[Faboideae]]
|tribus = [[Aeschynomeneae]]
|genus = ''[[Arachis]]''
|species = '''''A. hypogaea'''''
|binomial = ''Arachis hypogaea''
|binomial_authority = [[Carl Linnaeus|L.]]
}}
[[BeeldLêer:Peanut 9417.jpg|thumb|rightlinks|250px|'n Grondboontjieplant met grondboontjies]]
 
Die '''grondboontjie''' (''Arachis hypogaea'') is 'n spesie in die ertjiefamilie [[Fabaceae]] inheems aan [[Suid-Amerika]]. Dit is 'n [[eenjarige]] [[kruidagtig]]e plant wat tot tussen 30 en 50cm hoog groei. Die [[blaar|blare]] is afwisselend gerangskik, veervormig met vier "blaartjies" <!-- ek het die standaardnaam vergeet, korrigeer asseblief--> (twee teenoorstaande pare; met geen eindblaartjie nie), en elke "blaartjie" is 1 tot 7 cm lank en 1 tot 3 cm breed. Die vorm van die [[blom]] van die plant is tipies aan ander plante in die ertjiefamilie, 2 tot 4 cm wyd, met geel en rooi are. Na [[bestuiwing]] ontwikkel die [[vrug]] in 'n [[peul]] van 3 tot 7 cm lank en bevat 2 tot 3 (in uitsonderlike gevalle 1 of 4) [[saad|sade]], wat dan hul weg ondergrond baan om ryp te word.
 
Anonieme gebruiker

Navigasie-keuseskerm