Spier, Nederland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Spier
LocatieMidden-Drenthe.png
Stadsgebied in donkergroen, statistiese gebied in liggroen.
Stadsgebied in donkergroen, statistiese gebied in liggroen.
Koördinate: 52°49′6″N 6°28′3″O / 52.81833°N 6.46750°O / 52.81833; 6.46750Koördinate: 52°49′6″N 6°28′3″O / 52.81833°N 6.46750°O / 52.81833; 6.46750
Land Vlag van Nederland Nederland
Provinsie Drenthe
Munisipaliteit Midden-Drenthe
Tydsone Middel-Europese Tyd (UTC+1)
 - Somer (DST) Middel-Europese Somertyd (UTC+2)
Poskode 9417
Skakelkode(s) 0593
Webwerf: dorp-spier.nl

Spier is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Drenthe. Dit ressorteer onder die munisipaliteit Midden-Drenthe, en lê omtrent 11 km noord van Hoogeveen. Spier is ten ooste van die A28, by die kruising met die provinsiale weg N855 geleë.

In 2001 het die dorp 91 inwoners gehad. Die beboude deel van die dorp was 0.036 km2, en het 35 wonings bevat.[1] Die statistiese area "Spier", wat ook die omliggende landelike gebied insluit, het 'n bevolking van omtrent 370.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Statistics Netherlands (CBS), Bevolkingskernen in Nederland 2001. (Statistieke is vir die aaneenlopend beboude gebied).
  2. Statistics Netherlands (CBS), Statline: Kerncijfers wijken en buurten 2003-2005. Soos op 1 Januarie 2005.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Koördinate: 52°49′6″N 6°28′3″O / 52.81833°N 6.46750°O / 52.81833; 6.46750