Spioenkopdam
Voorkoms
Spioenkopdam | |
---|---|
Spioenkopdam gesien vanaf die R600-pad
| |
Ligging | Spioenkop |
Provinsie/Land | KwaZulu-Natal, Suid-Afrika |
Koördinate | 28°40′52″S 29°31′01″O / 28.681°S 29.517°O |
Dam in | Tugelarivier |
Doel | Besproeiing |
Openingsdatum | 1972 |
Eienaar | Departement van Waterwese |
Soort dam | Grondvulling |
Hoogte van wal | 53 m |
Reservoir | Spioenkopdam Reservoir |
Kapasiteit | 277 miljoen m3 |
Opvanggebied | 2452 km2 |
Damoppervlak | 15.314 km2 |
Die Spioenkopdam is geleë in 'n natuurreservaat in die Tugelarivier in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dam is in 1973 voltooi met 'n wal wat 53 m hoog is en 'n bakmaat van 277 miljoen m3.
Spioenkop is 2.5 km noord van die dam geleë.