Namakwalewerik

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Spizocorys sclateri)
Jump to navigation Jump to search

Namakwalewerik
Botha Calandrella Gronvold.jpg
S. sclateri (regs)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. sclateri
Binomiale naam
Spizocorys sclateri
(Shelley, 1902)
Spizocorys sclateri distribution map.png
verspreiding

Die Namakwalewerik (Spizocorys sclateri) is 'n skaars, endemiese standvoël en gedeeltelike nomade in dorre Nama-Karoobossieveld met 'n voorkeur vir klipvlaktes. In Engels staan die voël bekend as die Sclater's lark. Die voël se status is byna-bedreigd.

Identifikasie[wysig | wysig bron]

Die voël is 13 – 14 cm groot en weeg 17 - 21 gram. Die voël is kompak met 'n stewige snawel. Dit is geelbruin met 'n kenmerkende traanmerk onder die oë. Dié voël verskil van die Woestynlewerik deurdat dit nie 'n kuif het nie.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Spizocorys sclateri". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.