Sri Jayawardenepura
Voorkoms
Sri Jayawardenepura | |
---|---|
Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Sri Lanka |
Provinsie | Westelike Provinsie |
Koördinate | 06°54′N 79°53′O / 6.900°N 79.883°O |
Gestig op | 5de Eeu n.C. |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 17 vk km |
Hoogte bo seevlak | |
Bevolking: | |
- Totaal (2001) | 115 826 |
- Bevolkingsdigtheid | 3 305/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 2 234 289 |
Tydsone | UTC +05:30 |
Burgemeester | Janaka Ranawaka |
Sri Jayawardenepura, ook Sri Jayavardhanapura of Kotte (Sinhala: ශ්රී ජයවර්ධනපුර කෝට්ටේ, Tamil: ஸ்ரீ ஜயவர்த்தனபுரம் கோட்டே), is sedert 1982 die regeringsetel van Sri Lanka en is net suidoos van die amptelike hoofstad Colombo geleë. Die stad het 'n bevolking van 115 826 in 2001 gehad en het 'n oppervlakte van 17 km².