Tamil
Voorkoms
- Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Tamils.
Tamil தமிழ் Tamiḻ | ||
---|---|---|
Uitspraak: | [t̪ɐmɨɻ] | |
Gepraat in: | Indië Maleisië Mauritius Réunion Singapoer Sri Lanka Suid-Afrika[1] | |
Gebied: | Suid-Asië | |
Totale sprekers: | 69 miljoen (moedertaal) 8 miljoen (tweede taal)[2] | |
Taalfamilie: | Drawidies Suid-Drawidies Tamil–Kannada Tamil–Kodagu Tamil–Malayalam Tamil Tamil | |
Skrifstelsel: | Tamil-skrif | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Indië[3] | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | ta
| |
ISO 639-2: | tam
| |
ISO 639-3: | tam
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Tamil (தமிழ், Tamiḻ, [t̪ɐmɨɻ], Drawidiese taal wat deur sowat 70 miljoen mense in Suidoos-Indië, Maleisië, Mauritius, Réunion, Singapoer en Sri Lanka gepraat word. Tamil is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstate en gebiede Tamil Nadu en Puducherry, van Singapoer saam met Chinees, Engels en Maleis en van Sri Lanka saam met Singalees. Tamil is nou verwant aan Malayalam en word in die Tamil-skrif geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.
) is 'nSien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Artikel 5, Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika
- ↑ (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Tamil". Ethnologue. Besoek op 7 Julie 2024.
- ↑ (en) "The Constitution of India" (PDF). Regering van Indië, Departement van Reg en Justisie. 1 Desember 2007 [1950]. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 9 September 2014. Besoek op 9 September 2014.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tamil.
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Tamil.
- (en) "Tamil language". Encyclopædia Britannica. Besoek op 7 Julie 2024.